Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Meer as 23 000 tienerswangerskappe in een jaar in Gauteng aangemeld

18 Augustus 2021

Die Gautengse LUR vir gesondheid, Nomathemba Mokgethi het in antwoord op ‘n vraag van die DA in die provinsiale wetgewer gesê dat meer as 23 000 tienerswangerskappe tussen April 2020 en Maart 2021 in Gauteng aangemeld is.

934 van dié dogters was tussen tien en 14 jaar oud ten tyde van die bevalling. 19 316 meisies tussen 15- en 19 jaar oud het tydens dieselfde tydperk geboorte geskenk, terwyl 2 976 dogters tussen 10- en 19 jaar oud ‘n aborsie gekry. Dit is ‘n totaal van 23 226 tienerswangerskappe.

Die DA sê die syfers is skokkend en hartseer aangesien die moeders in die fleur van hulle lewens is ten tyde van die swangerskap.

Mokgeti het bygevoeg dat sy nie inligting beskikbaar het oor hoeveel klagtes van statutêre verkragting aanhanging gemaak is nie aangesien dit onder die departement van maatskaplike dienste en die polisie resorteer.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende