Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Meer as 2000 polisielede teen Covid-19-ingeënt

7 Julie 2021

2055 polisiebeamptes is tot dusver teen Covid-19 ingeënt.

Die polisie het Maandag met die inenting van sy lede by die Orlando Stadion in Soweto begin. Beamptes is ook gister by die polisie se Tshwane-polisieakademie in Pretoria teen die virus ingeënt. 

‘n 85-jarige skoonmaker by die akademie, Constance Makhaye is een van die persone wat gister haar inenting ontvang het. Volgens haar was sy aanvanklik skrikkerig, maar is nou verlig dat sy wel ingeënt is. 

LEES OOK: POLISIEBEAMPTES VAN VANDAG AF TEEN COVID-19 INGEËNT

Die polisie sê in sy verklaring hoewel die inenting vrywillig is, moedig hy tog sy beamptes aan om die inenting te ontvang. 

Luidens die verklaring is 32 565 polisielede tot op hede positief vir die virussiekte getoets met 673 polisielede wat aan Covid-19 dood is.

https://twitter.com/SAPoliceService/status/1412667647641198592

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende