Meer as 200 walvisse spoel op strand uit


Luister nou

Volgende

Meer as 200 walvisse spoel op strand uit

21 September 2022

Nagenoeg 230 loodswalvisse het vandag aan die weskus van Tasmanië, Australië uitgespoel.

Luidens ‘n verklaring van Tasmanië Parke en Natuurlewe Dienste ondersoek mariene kundiges tans die toneel om ‘n gepaste optrede te bepaal.

Dit wil voorkom dat ten minste die helfte van hierdie walvisse reeds dood is.

‘n Massastranding het twee jaar gelede in dieselfde gebied plaasgevind met byna 500 walvisse wat gestrand het.

Net meer as 100 het dit toe oorleef.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Meer as 200 walvisse spoel op strand uit


Luister nou

Volgende