Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Meer as 190 diere van kant gemaak ná Vrystaat-brande

29 Augustus 2023

Die Dierebeskermingsvereniging in Bloemfontein sê hy moes 190 diere van kant maak, na afloop van die brande wat in groot dele van die Vrystaat gewoed het.

Die skape wat gebrand het.

Die DBV sê honderde diere was reeds dood toe hy op die brandtonele in Boshoff, Brandfort, Soutpan, Verkeerdevlei en Dealesville aangekom het.

Die diere wat uitgesit moes word sluit in 160 skape, 28 beeste, twee perde en twee skilpaaie. Die DBV het in ‘n verklaring die gebeure as tragies beskryf.

Die brande het Vrydag begin, en is eers Saterdag en Sondag in bedwang gebring.

Vrystaat Landbou sê die oorsaak van die brande moet bepaal word, sowel as die finansieele verlies wat gely is.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende