Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Mediclinic verminder operasies te midde van Covid-19

9 Julie 2021

Die hospitaalgroep, Mediclinic het bekend gemaak dat hulle alle operasies  – wat nie met noodgevalle verband hou nie – tydelik verminder of opskort by hospitale wat kwaai druk ervaar.

Dié stap is gedoen as deel van maatreëls wat ingestel word om te help om die druk weens die huidige vlaag Covid-19 infeksies op mediese instellings, te probeer verlig.

Die hospitaalgroep sê hy sien steeds die opnames se getalle styg en het mense gevra om eerder van die virtuele konsultasiediens gebruik te maak waar hulle kan.

Volgens Mediclinic ervaar sy hospitale in Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap, die meeste druk.

Besoektye is ook aangepas en by sekere hospitale word daar slegs besoeke toegelaat by die kinder- en babasale.

Die hospitaal sê hy sal mense bystaan om virtuele besoeke aan hulle geliefdes te bring waar die behoefte bestaan

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende