Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Medici oorweeg emmigrasie weens NGV

7 Desember 2023

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging – wat 13 000 dokters in die openbare- en privaatsektor verteenwoordig – sê daar gaan ‘n ongekende uittog van medici wees indien president Cyril Ramaphosa die Nasionale Gesondheidsversekering-wetgewing onderteken.

Daar is ook gewaarsku dat die land se armste- en middelklasburgers die swaarste gaan kry weens verhoogte belasting wat dié gesondheidsorg moet befonds.

Dit volg nadat die Nasionale Raad van Provinsies Woensdag ten gunste van die wetsontwerp gestem het – wat daarop gemik is om universele gesondheidsorg vir alle Suid-Afrikaners te vestig.

Terwyl die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, die Raad van Gesondheidsorgbefondsers en die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika almal hul verbintenis tot universele gesondheidsdekking uitgespreek het, het hulle gesê die wetgewing ly aan fundamentele probleme – insluitend ‘n gebrek van insette of deelname van die bedryf – tydens die proses.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende