Medici bekommerd oor beurtkrag te midde van Covid-19 derde vlaag


Luister nou

Volgende

Medici bekommerd oor beurtkrag te midde van Covid-19 derde vlaag

3 Junie 2021

Medici het hulle kommer uitgespreek oor die gevolg van beurtkrag tydens die derde vlaag van die Covid-19 uitbreking in Suid-Afrika.

Pasiënte word tans by verskeie hospitale geprioritiseer en net die ergste gevalle word toegelaat aangesien ‘n aantal hospitale in drie provinsies reeds aangedui het dat hulle Covid-19 beddens almal vol is.

‘n Pulmonoloog, professor Guy Richards, sê die meeste pasiënte wat van suurstofmasjiene gebruik maak het nie rugsteun batterye by die huis nie en as Eskom die elektrisiteitstoevoer onderbreek, laat dit dié pasiënte kwesbaar.

Hy sê dit is belangrik dat pasiënte wat suurstof-behandeling ontvang voortdurend van suurstof voorsien moet word sodat hulle suurstofvlakke nie daal en hulle toestand versleg nie.

Die kragvoorsiener pas tans Fase-2 beurtkrag toe weens ‘n verhoogde vraag na elektrisiteit weens die koue en ‘n verlaagde opwekkingskapasiteit weens foutiewe opwekkingseenhede.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

Medici bekommerd oor beurtkrag te midde van Covid-19 derde vlaag


Luister nou

Volgende