Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Mededingingskommissie: Skole vervolg wat nie skooldrag-riglyne nakom nie

8 Januarie 2024

Die Mededingingskommissie het voorgeneem om skole te vervolg wat nie die ooreengekome skooldrag-riglyne volg nie.

Dié waarskuwing volg te midde van voorbereidings vir die nuwe skooljaar, wat op die 17de Januarie begin. In 2021 het die kommissie ‘n ooreenkoms bereik wat daartoe sal lei dat skole eksklusiwiteits-ooreenkomste met verskaffers laat vaar.

Ouers het die Mededingingskommissie genader en gekla oor die hoë pryse van skooldrag, nadat hulle beweer het dat skole net spesifieke verskaffers gebruik en dat die pryse daarom so hoog is. 

Dit wil het egter nou voorkom asof sommige skole nie die riglyne nakom nie.

Die kommissie se woordvoerder, Siyabulela Makunga, het ouers versoek om dit onder hulle aandag te bring indien dit die geval is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende