Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

McKenzie: Daar is nie nou geld om “apartheidstandbeelde” te verskuif nie

17 September 2024

Die nasionale tesourie het vir eers ‘n stokkie gesteek voor die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie se planne om ‘n aantal standbeelde van leiers uit die vorige bedeling te verskuif.

McKenzie hou vol dat hy sal voortgaan met dié plan sodra die nasionale tesourie die geld daarvoor beskikbaar stel.

Hy het in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die EFF se Thapelo Mogale gesê dat daar nie geld in die huidige boekjaar beskikbaar gestel is om die standbeelde te verskuif nie.

Mogale wou ook weet hoe naamsverandering in die land vorder, waarop McKenzie geantwoord het dat insette en steun deur munisipaliteiete en die publiek daarvoor nodig is – en dat dit deur die betrokke wetgewing gesteun moet word.

Die meeste naamsveranderinge tot dusver was in die Oos-Kaap. Volgens McKenzie hanteer die Suid-Afrikaanse Geografiese Naamsraad tans 66 aansoeke vir pleknaamveranderinge.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende