My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Mchunu wil 10 000 bykomende polisiebeamptes werf

17 Julie 2024

Die minister van polisie, Senzo Mchunu, sê sy departement beplan om 10 000 bykomende lede oor die mediumtermyn te werf om polisiegeledere te versterk.

Mchunu sê hoewel bykomende befondsing die afgelope twee boekjare gebruik is om 10 000 beamptes per jaar te werf, het hulle vanjaar besef dat hulle nóg meer beamptes sal moet aanstel.

Feitlik alle politieke partye in die parlement is dit eens dat bykomende befondsing nodig is om die hoë misdaadsyfer in die land doeltreffend te bekamp.

Daar is ook toenemend oproepe van politieke partye – en die burgerlike samelewing – dat die begroting vir BBP-beskermingsdienste gesny moet word en dat dié geld eerder aan ander polisie-eenhede toegewys word.

Mchunu het gister sy eerste begrotingsrede as die minister van polisie gelewer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende