Mbuyiseni Ndlozi bedank uit die EFF


Luister nou

Volgende

Mbuyiseni Ndlozi bedank uit die EFF

10 Februarie 2025

Die voormalige EFF-kommissaris, dr. Mbuyiseni Ndlozi het uit dié party bedank.

Hoewel die ANC hom moontlik wil nader trek, het Ndlozi aangedui dat hy eerder die akademiese wêreld en die burgerlike samelewing wil betree.

Die verhouding tussen Ndlozi en die leier van die EFF, Julius Malema, het versuur omdat Ndlozi glo geweet het dat die voormalige EFF-adjunkleier, Floyd Shivambu, uit die party sou bedank en nie vir Malema daarvan gesê het nie.

Ndlozi het die afgelope naweek tydens ‘n onderhoud gesê dat hy nie die EFF se konferensie verlede jaar bygewoon het nie omdat hy reeds ses weke voor dit verbied is om dit by te woon.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Mbuyiseni Ndlozi bedank uit die EFF


Luister nou

Volgende