Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Mbalula: R250 vir afsprake is nié bykomend nie

9 September 2021

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula het sy stem gevoeg by dié van die padbestuurskorporasie (RTMC) dat die motoriste nie ‘n ekstra R250 sal moet betaal wanneer hulle aansoek moet doen vir die hernuwing van hulle rybewyse nie.

Volgens die korporasie is die genoemde fooi nié bykomend tot die bestaande fooie nie en is dit ook nie ‘n nuwe bedrag wat geëis word nie.

Volgens die minister betaal rybewys-houers dit reeds wanneer hulle by die lisensiesentrums ook hul rybewyse hernu.

Volgens Mbalula word die geld gebruik om die kaarte mee te vervaardig en is die enigste verandering dat die geld nou aanlyn betaal kan word wanneer die afspraak gemaak word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende