Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Mauritius hef sy reisverbod op

7 Januarie 2022

Mauritius het sy reisverbod op Suid-Afrikaners opgehef namate vrese vir die Omikron-variant en die verspreiding daarvan begin taan.

In ‘n verklaring het die eilandstaat se toerisme-owerheid gesê die Covid-19-reisverbod – wat deur Mauritius op Suid-Afrika, Botswana, Namibië en Zimbabwe ingestel is – sal vanaf vandag opgehef word, met kommersiële reise tussen die lande wat toegelaat word om te hervat.

‘n Direkteur van die owerheid, Arvind Bundhun sê hulle is baie bly dat Suid-Afrikaners weer na Mauritius kan reis.

Hy sê die virus het aansienlike druk op alle nasies geplaas om die regte ding te doen en hulle bedank Suid-Afrikaners en die Suid-Afrikaanse reisbedryf vir hul geduld in hierdie verband.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende