15 September 2021
Die matriekeindeksamenrooster is gewysig.
Die departement van basiese onderwys het die wysiging van die eksamenrooster vanoggend goedgekeur. Die wysiging is genoodsaak na die aankondiging dat die munisipale verkiesing sal plaasvind op 1 November.
Dit is die eerste dag wat die matriekeindeksamen sou begin met matrikulante wat Engels, besigheidstudies en nie-amptelike tale sou skryf.
Die eksamen sal nou op die 27ste Oktober geskryf word.
Die departement sê hy het besluit om die eksamen eerder vroeër as later te skuif, om enige verwarring uit die weg te ruim. Volgens die departement is daar 207 vraestelle wat in 25 dae (5 weke) afgelê moet word.
[MEDIA STATEMENT] Matric exam timetable amended to accommodate local government elections @HubertMweli @ReginahMhaule @ElijahMhlanga pic.twitter.com/G8Ki8Mx3PS
— Dep. Basic Education (@DBE_SA) September 15, 2021
Stem vir die Aitsa’s