Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Maskers nié meer nodig by skole nie

5 Mei 2022

Die gesondheidsministerie sê ná konsultasie met die departement van onderwys is daar besluit dat kinders nié meer gedwing sal word om maskers by die skool te dra nie.

Dit volg nadat die regering aangekondig het dat die keerdatum vir kommentaar op sy voorgestelde gesondheidsregulasies – wat dit ten doel het om die verspreiding van Covid-19 te beperk – tot Julie-uitgestel word.

Die nuwe regulasies is reeds in die Staatskoerant gepubliseer en is van vandag af van krag.

Volgens die departement se adjunk-direkteur-generaal, dr Nicholas Crisp word skole gesien as ‘n plek van opvoeding waar kinders so vry as moontlik moet kan rondbeweeg.

Hy sê egter waar daar siek mense is, ‘n behoefte bestaan of waar sosiale afstand nie in klasse gehandhaaf kan word nie, kan mense steeds maskers dra

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende