Marshalltown-brand: Verdagte se bekentenis kan gebruik word


Luister nou

Volgende

Marshalltown-brand: Verdagte se bekentenis kan gebruik word

25 Januarie 2024

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het bevestig dat die man – wat van die Marshalltown-geboubrand aangekla word – ‘n bekentenis gemaak het, wat in die hof gebruik kan word.

Lawrence Mdlalose het vandag in die Johannesburgse landdroshof verskyn, waar hy van 76 aanklagte van moord, 86 aanklagte van poging tot moord en ‘n aanklag van brandstigting, aangekla word.

Mdlalose het vroeër die week die skokkende onthulling – na aanleiding van die Usindiso-kommissie van ondersoek – gemaak, dat hy die gebou aan die brand gesteek het, toe hy bewyse van ‘n moord wat hy in een van die kamers in die gekaapte gebou gepleeg het, probeer wegsteek het.

Die NVG-woordvoerder, Phindi Mjonondwane, het die bekentenis bevestig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

kleinfontein2

EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Gp3XkDuWYAAKpew

Werkersdag: “Ons moet dink aan die miljoene werklose mense”

Gp2eaDAXkAAip5x

44 Ethiopiese burgers uit Sandton-huis gered

DOKTER

AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies

Ander Nuus Artikels

x-1170x600
X-gebruiker vrees vir lewe ná News24-artikel
Eie rigting
Ope brief aan Adriaan Basson
VSA EN SA
Eerste Afrikaner-vlugtelinge op pad Amerika toe, maar wat is die plan nou eintlik?
kleinfontein2
EFF-optog na Kleinfontein: Hoë polisie-voorkoms in Kleinfontein is oordrewe, sê EFF
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Limpopo-boer op sy plaas vermoor

Marshalltown-brand: Verdagte se bekentenis kan gebruik word


Luister nou

Volgende