Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Marmite terug op die winkelrakke

10 Mei 2022

Die geliefde soutsmeer, Marmite, is terug op die winkelrakke ná Suid-Afrikaners dit vir byna twee jaar seldsaam in die hande kon kry, maar jy sal moet spring om dit te kry.

Dít omdat die vraag na Marmite tans groter is as die aanbod. Die vervaardigers van Marmite, Pioneer Foods, sê sodra voorraad op die rakke is, verkoop dit vinnig uit.

Die vervaardiging van Marmite was erg deur die alkoholverbod wat tydens 2020 as ‘n covid-19-maatreël ingestel was, geaffekteer.

Die verbod het ‘n terkort aan brouersgis – ‘n kritieke bestandeel van die soutsmeer – in die land en oor die wêreld tot gevolg gehad.

Pioneer Foods sê die aanbod van brouersgis het egter vroeg in Mei gestabiliseer.

Die Marmite-fabriek het intussen aangekondig dat hulle vandeesweek dubbele skofte ingestel het om die agterstand in die vervaardiging van dié smeer in te haal.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende