Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Mantashe bevraagteken De Ruyter se “bevoegdheid om Eskom reg te ruk”

22 Julie 2022

Die minister van minerale hulpbronne en energie, Gwede Mantasha het die vaardighede van Eskom se uitvoerende hoof, André de Ruyter bevraagteken en meen hy wonder of hy die regte persoon is om Eskom reg te ruk. 

Hy het in ‘n onderhoud met die Mail & Guardian gesê dat die kragvoorsiener iemand nodig het om daadwerklik ‘n verskil te maak, maar meen weens ‘n mengelmoes van vaardighede twyfel hy of De Ruyter die korrekte persoon is. 

De Ruyter het ‘n meestersgraad in besigheid van ‘n universiteit in Nederland, ‘n BA graad in die regte van Unisa asook ander grade. Mantashe sê die feit dat hy nie ‘n ingenieur is nie pla hom.

Mantashe sê wanneer hy met De Ruyter gesels kan hy hoor dat hy “teoreties baie sterk is, maar wanneer hy met die kragvoorsiener se bedryfshoof, Jan Oberholzer gesels – wat ‘n ingenieur is – kan hy die verskil tussen die twee agterkom.”

Foto: Gwede Mantashe

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende