Mango-lugdiens sál verkoop word, sê sakeredders


Luister nou

Volgende

Mango-lugdiens sál verkoop word, sê sakeredders

5 Februarie 2024

Die laekoste lugdiens Mango se sakereddingspraktisyn sê hy gaan voort met die verkoop van die lugdiens, ten spyte van ‘n dispuut met die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan.

Die sakeredder Sipho Sono glo hy is by magte om die lugdiens aan ‘n steeds onbekende belegger te verkoop.

Gordhan wil meer besonderhede hê oor die voornemende koper se besigheidsplan, sowel as wie die eienaars is van die maatskappy.

Sono wil nie die besonderhedee aan Gordhan verskaf nie, en meen Mango sal direk meeding met die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), sou die koop deurgaan.

Mango is in Julie 2021 in sakeredding geplaas.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Mango-lugdiens sál verkoop word, sê sakeredders


Luister nou

Volgende