Man wat kleuter ontvoer pleit skuldig


Luister nou

Volgende

Man wat kleuter ontvoer pleit skuldig

24 Januarie 2022

‘n Australiese man het skuldig gepleit na die ontvoering van ‘n vierjarige kleuter in Oktober verlede jaar.

Cleo Smith en haar gesin het in die Weste van Australië gekamp toe sy verdwyn het. Die 36-jarige Terence Kelly het vanoggend in die hof erken dat hy die kleuter ontvoer het en haar 18 dae in sy huis aangehou het. Kelly is kort nadat sy gevind is in hegtenis geneem en word sedert 5 November in ‘n gevangenis in Perth aangehou.

Die Australiese media berig dat Kelly se pleit as ‘n groot verrassing gekom het omdat hulle ‘n uitgerekte verhoor verwag het.

Hy sal in aanhouding bly totdat hy op ‘n latere datum gevonnis word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Man wat kleuter ontvoer pleit skuldig


Luister nou

Volgende