Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Man van crimen injuria aangekla oor plakkaat buite hof

10 November 2021

‘n 52-jarige man is op 3 November in hegtenis geneem nadat ‘n foto van hom op Facebook geplaas is, waarin hy ‘n plakkaat in die lig hou met die woorde: “… to hell with whites” daarop.

Die polisiewoordvoerder, kaptein Stephen Thakeng sê twee plaasboere het verlede week in die Ventersburg landdroshof verskyn omdat hulle na bewering vyf honde geskiet het en ‘n kind met ‘n bakkie raakgery het.

Die betrokke verdagte het saam met ‘n groep mense buite die hof verskyn, waar hy die plakkaat: “Our dogs lives matter, to hell with whites” vertoon het.

Volgens Thakeng staar die man ‘n aanklag van crimen injuria in die gesig en sal môre in die hof verskyn. Die Menseregtekommissie (MRK) het ook aangedui dat hy die voorval ondersoek.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende