My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Man sterf na hy by waterval gly

3 Januarie 2022

‘n 35-jarige man is dood nadat hy by die Lisbon-waterval – naby Graskop in Mpumalanga – gegly en verdrink het.

Die polisiewoordvoerder kaptein Gugu Phiri sê die polisie se provinsiale duik-eenheid het die man se liggaam uit die water gehaal.

Die omstandighede van die voorval – asook die man se identiteit – is nog nie bekend gemaak nie.

Die provinsiale kommissaris van die polisie, luitenant-generaal Semakaleng Manamela, het ‘n beroep om toeriste gedoen om ag te slaan op waarskuwingstekens en veiligheidsversperrings en om ook nie oormatig te drink wanneer hulle besienswaardighede besoek nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende