Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Man se liggaam in motor in die Hennopsrivier, Centurion gevind

6 Februarie 2022

‘n Man is dood nadat hy in sy motor in die oorstroomde Hennopsrivier in Centurion meegesleur is. 

Die ER24-woordvoerder, Ross Campbell sê paramedici en ander nooddienste het omstreeks 08:00 vanoggend by die toneel aangekom. Hy sê dit is onduidelik hoe die motor in die rivier beland het, maar fietsryers het die motor gesien en die nooddienste ontbied toe hulle vermoed dat die bestuurder vasgekeer is. 

LEES OOK: OPVOLG: VRYSTAATSE MAN IN VLOEDE MEEGESLEUR; DRIE IN GAUTENG VERMIS

Volgens Campbell was dit uiters moeilik om by die motor uit te kom, maar polisieduikers kon teen 13:00 vanmiddag daarin slaag om die man se liggaam uit die motor te haal. Hy is op die toneel dood verklaar. 

Dit kom te midde van ‘n besige naweek vir nooddienste in groot dele van Gauteng waar kitsvloede en oorstromings voorgekom het. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Allegaartjie met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende