Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Man môre in die hof in verband met brand by die parlement

3 Januarie 2021

‘n 49-jarige man, wat in verband met die brand by die parlement in Kaapstad in hegtenis geneem is, sal môre in die hof verskyn.

Die Valke het gister bevestig dat die man in hegtenis geneem is op klagte van huisbraak en diefstal by ‘n Nasionale Sleutelpunt. Hy het glo die parlement ingebreek deur een van die agtervensters.

LEES OOK: BRAND BY DIE PARLEMENT VERSPREI NA DIE NUWE VLEUEL

Die man is glo van Khayelitsha en dokumente is in sy besit gekry.

Intussen sê amptenare van die Kaapstadse-metro dit is nog nie moontlik om te bepaal hoe groot die skade aan die parlementêre gebou is nie.

Die burgemeesterskomiteelid vir veiligheid, JP Smith sê brandbestryders is tans op die vierde vloer van die gebou, waar talle boeke en boekrakke nog smeul. Hy sê dit blyk asof die brand by die res van die gebou onder beheer is.

LEES OOK: KYK: OU VOLKSRAADSAAL BY PARLEMENT BRAND, SÊ MINISTER

Foto: News24

https://twitter.com/pieter_mulder/status/1477546864866168835

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Ander Nuus Artikels

POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende