Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Man met handgranate op Bloem-lughawe betrap

3 Januarie 2022

Bedrywighede by die Bloemfonteinse Bram Fischer-lughawe moes vanoggend opgesort word nadat ‘n man – wat na Kaapstad wou reis – glo met twee handgranate betrap is.

Die gebou is omstreeks 08:00 vanoggend ontruim en personeel en reisigers moes in die parkeerterrein bymekaar kom.

Twee lede van die lughawe se veiligheidspersoneel het – onafhanklik van mekaar – die voorval bevesig.

Hoewel vlugte herlei en vertraag is – en ooggetuies die polisie op die toneel gewaar het – was die polisie traag om op die berigte te gereageer.

As ‘n veiligheidsmaatreël is net reisigers later op die perseel toegelaat en is besoekers weggewys.

Die voorval word ondersoek en die lughawe moet ook nog amptelik op die bewerings reageer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende