Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Man dood nadat sy motor in meer beland

14 Julie 2022

‘n Man is dood nadat hy vanoggend met sy voertuig in padversperrings op die N12 vasgery, en sy motor in ‘n meer beland het.

Die ongeluk het net ná die Tom Jones-afrit in Benoni plaasgevind.

Volgens die ER24-nooddiens is hulle en verskeie insleepdienste na die toneel ontbied waar die insleepvoertuie daarin kon slaag om die voertuig na die kant te bring.

By nadere ondersoek het paramedici ‘n man se liggaam gevind waar dit in die voertuig gelê het en hy is op die toneel dood verklaar.

 Die presiese oorsaak van die ongeluk sal ondersoek word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende