Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Man dood na haai-aanval by Plettenbergbaai

29 Junie 2022

Die Bitou-plaaslike munisipaliteit sal vandag ‘n waaksame oog oor die gebied se strande hou nadat ‘n noodlottige haai-aanval gister by Plettenbergbaai voorgekom het.

Na die aanval by Sanctuary-strand is die strande tydelik gesluit terwyl die Nasionale Seereddingsinstituut die man se liggaam agter die branders gaan haal het.

Die man is intussen as Bruce Wolov geïdentifiseer, wat volgens berigte by PSG in Saxonwold werk.

Wolov het glo by Robberg 5-strand geswem toe hy aangeval is.

Die Nasionale Seereddingsinstituut en die munisipaliteit het ‘n beroep op swemmers, roeiers, seevaarders en branderplankryers gedoen om die nodige sorg aan die dag te lê indien hulle in die see by die Plettenbergbaai-omgewing sou wees.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n

Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Red mark on the calendar at January 2025

Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae

Internasionale perspektief

Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan

Carel Boshoff

NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

Ander Nuus Artikels

GoWjNLwWkAATPA2
Lugmag soek sy vliegtuigdeur
Julius-Malema6
“Trump wil G20-beraad misloop omdat hy homself verneder het met tariefverhogings,” meen Malema
490718493_966830712291039_3031033673762599941_n
Vlieënier dood toe vliegtuig in die Boschkop-omgewing neerstort
490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n
Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende