Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Man (28) se liggaam gevind na hy by Roodeplaatdam verdwyn

8 Februarie 2022

Die liggaam van die 28-jarige Christo Fritz, wat Saterdagaand by die Roodeplaatdam verdwyn het, is vroeër vanmiddag in die Pienaarsrivier gevind.  

Christo Fritz.

Fritz en sy vriend Deivan Rust het met ‘n boot op die dam gevaar toe dit oor die damwal van 73-meter hoog gestort het.  Rust het daarin geslaag om self uit die rivier te kom.

Dié verdrinking kom te midde van kitsvloede en oorstromings, wat die afgelope naweek verwoesting in dele van Gauteng, veral in Centurion gesaai het.

Nóg ‘n man se liggam is Sondagmiddag in sy bakkie gevind. Die bakkie was in vloedwater naby die Centurion Lake-hotel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig