Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

“Malema en Mpofu moet nié deel wees van onderhoude vir nuwe hoofregter nie,” voer organisasie aan

1 Februarie 2022

Die organisasie, Freedom Under Law (FUL) sê die EFF-leier, Julius Malema en advokaat Dali Mpofu moet hulself onttrek van die paneel, wat vandeesweek onderhoude voer met kandidate vir die pos van hoofregter.

Dié regtelike dienskommissie (RDK) se paneel, wat deur die adjunkhoofregter van die appélhof Xola Petse gelei word voer tot Vrydag onderhoude met die vier kandidate vir dié pos nadat die voormalige hoofregter, Mogoeng Mogoeng se termyn verlede jaar tot ‘n einde gekom het.

LEES OOK: ONDERHOUDE VIR NUWE HOOFREGTER BEGIN

FUL sê in ‘n verklaring dat Malema voorheen daaraan skuldig bevind is dat hy die parlement se etiese kode oortree het toe hy onvanpaste vrae aan kandidate vir regter-poste gestel het.

“Ons is bekommerd dat Malema die RDK gebruik om sy eie belange te bevorder,” lui die verklaring.

In die geval van Mpofu, word hy tans deur die Legal Practice Council (LPC) ondersoek nadat hy glo verlede jaar aan ‘n kollega en haar kliënt by die Zondo-kommissie gesê het dat hulle moet “shut up.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende