Malaria-gevalle neem toe in Limpopo


Luister nou

Volgende

Malaria-gevalle neem toe in Limpopo

10 November

Die LUR vir gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba sê daar is ‘n toename in malariagevalle in dié provinsie en het ‘n beroep op mense gedoen om versigtig te wees. 

Volgens Ramathuba is daar 406 malariagevalle, waarvan twee mense dood is. Sy sê hoewel die gevalle minder as verlede jaar is, is dit steeds ‘n rede tot kommer.

Dié departement sê in ‘n verklaring dat dit sy doelwit is om ‘n punt te bereik waar geen malariagevalle aangemeld word nie. Ramathuba het nou die departement se malaria taakspan die opdrag gegee om mense by hulle huise te besoek en om hul te toets vir malaria asook op te lei oor die simptome en behandelinge van malaria. 

Die Sekhukhune- en Vhembe-distrikte in Limpopo is as ‘n brandpunt geïdentifiseer.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Malaria-gevalle neem toe in Limpopo


Luister nou

Volgende