Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Makadamiaboer van Mpumalanga vermoor

30 September 2022

‘n 53-jarige makadamia-boer van Nelspruit (Mbombela) in Mpumalanga is gisteraand op sy plaas vermoor.

Volgens berigte het Etienne du Toit net na 20:00 gisteraand met sy motorfiets na sy boorde gery om waterkrane toe te draai. Toe hy nie terugkeer huis toe nie, het sy seun hom gaan soek waar hy toe op sy pa se liggaam in die boorde afgekom het.

Die polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli sê dit wil voorkom asof Du Toit aangerand is. Hy het kopbeserings opgedoen.

Hy sê ’n ysterstaaf is ook langs sy liggaam gevind. Nog niemand is in hegtenis geneem nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende