Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Maatskappye gesoek om Jacob Zuma-dokumentêr te vervaardig

4 Oktober 2022

Die Jacob Zuma-stigting is opsoek na Suid-Afrikaanse, asook internasionale vervaardigingsmaatskappye om ‘n dokumentêr van die oud-president te vervaardig.

Die stigting het in ‘n verklaring ‘n beroep op vervaardigers gedoen om so gou moontlik met voorstelle vorendag te kom.

Die woordvoerder van die stigting, Mzwanele Manyi sê dit is belangrik dat die dokumentêr sewe punte bevat.

Die sewe punte, wat die voorstelle moet bevat sluit onder meer in Zuma se grootword-jare, sy ballingskap, sy tyd as ‘n politieke gevangene, die stigting en sy rol in die ANC en sy jare as die president van die land.

Manyi sê dit is belangrik dat aansoekers aandui hoe hulle hulpbronne sal gebruik om die beste moontlik dokumentêr op die been te bring.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig