Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Ma se verhoor begin oor ‘n jaar ná drie dogtertjies se dood in Nieu-Seeland

8 Augustus 2022

Die 40-jarige Lauren Dickason, wat tereg staan op aanklag van moord op haar drie dogters, se verhoor sal 17 Julie 2023 in die hooggeregshof in Christchurch Nieu-Seeland begin. 

Die saak teen dié Suid-Afrikaanse ma het Vrydag weer in die hooggeregshof in Timaru voorgekom om ‘n verhoordatum te bepaal. 

LEES OOK: SAAK TEEN LAUREN DICKASON UITGESTEL

Dickason se advokaat, Kerryn Beaton, het namens haar verskyn. 

Regter Cameron Mander het vir Dickason van die hofverrigtinge verskoon omdat sy steeds aangehou word in ‘n psigiatriese eenheid by die Hillmorton-hospitaal in Christchurch.

Dickason is in die hospitaal opgeneem nadat sy na bewering op 16 September 2021 haar dogters, die 6-jarige Liané en twee-jarige tweeling Maya en Karla vermoor het. 

LEES OOK: SA-GESIN UITGEWIS KORT NÁ HUL NUWE LEWE IN NIEU-SEELAND BEGIN

Dickason en haar man, Graham, het ‘n week voor die moorde uit Suid-Afrika saam met hulle kinders in Timaru aangekom waar alby mediese dokters was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende