Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Ma na hospitaal vir sielkundige waarneming verwys ná NZ-tragedie

18 September 2021

Die 40-jarige ma van drie kinders, wie se liggame Donderdagaand in hulle huis in Timaru, Nieu-Seeland gevind is, het Saterdagoggend (Nieu-Seelandse tyd) in die hof verskyn. 

Lauren Dickason word aangekla van die moord op die 2-jarige tweeling Karla en Maya en die 6-jarige Liane. Haar man, dr. Graham Dickason het Donderdagaand op sy kinders se liggame afgekop. Lauren is na die voorval in die hospitaal opgeneem, waarna sy gister in hegtenis geneem is. 

Die gesin het einde Augustus van Pretoria na Nieu-Seeland geëmigreer en het ‘n week gelede hulle verpligte isolasietydperk voltooi. Albei ouers is mediese dokters.

Regter Dominic Dravitzki het Lauren ná haar vlugtige hofverskyning na die Hillmorton-hospitaal in Christchurch vir sielkundige waarneming verwys. Die saak is tot 5 Oktober uitgestel. 

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende