Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Lyksbesorger en passasier dood toe lykswa bots

Twee mense is oorlede toe die lykswa waarin hulle gery het, in Springs aan die brand geslaan het.

Hulle het ‘n liggaam by die hospitaal gaan haal toe die bestuurder beheer verloor en teen ‘n boom gebots het.

Volgens die Ekurhuleni-metropolisie was die bestuurder steeds in die voertuig, terwyl die tweede oorledene langs ‘n groot omgevalle boom gevind is.

Volgens die woordvoerder van Ekurhuleni, Zweli Dlamini, word daar beweer dat die lykswa die liggaam by die hospitaal gaan haal het en dat die passasier, wat ‘n familielid van die oorledene was, versoek het dat hulle by die plek verbyry waar die oorledene gesterf het om glo sy gees in ontvangs te neem.

Paramedici het die bestuurder én passasier op die toneel dood verklaar.

 

Foto krediet: Boxer Ngwenya/ANA Pictures

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende