Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

LUR in die hof op twee aanklagte van moord en poging tot moord

12 Oktober 2021

Die LUR vir landbou in Mpumalanga, Mandla Msibi (45) sal na verwagting vanoggend in die Nelspruit/ Mbombela-landdroshof om borgtog aansoek doen.

Dit kom nadat hy homself gister by die polisiekantoor op die dorp oorgegee het. Hy staar twee aanklagte van moord en een van poging tot moord in die gesig. Die polisiewoordvoerder, brigadier Vish Naidoo sê die beweerde skietvoorval het in Augustus plaasgevind.

LEES OOK: LUR GEE HOMSELF OOR IN VERBAND MET TWEE AANKLAGTE VAN MOORD; EEN VAN POGING TOT MOORD

Intussen het die ANC president, Cyril Ramaphosa gesê Msibi sal opsy moet staan. 

Hy meen die ANC se reëls is duidelik oor lede, wat hulself skuldig maak aan misdrywe. Hy sê Msibi sal nou voor die party se integriteitskommissie moet verskyn. Die premier van Mpumalanga, Refilwe Mtshweni-Tsipane sê die gereg moet nou sy gang gaan.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende