Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Woon jou eie begrafnis by

26 Augustus 2022

Jy kan nou, danksy die Sonja Smith-begrafnisgroep jou eie begrafnis bywoon, en hulle noem dit ‘n lewende begrafnis.

Hierdie soort begrafnis is ontwikkel vir mense wat terminaal siek is, en bied vir hulle ‘n geleentheid om hulle geliefdes in persoon te groet. Smith sê dit is duidelik vanuit reaksie wat die groep ontvang het, dat nie almal die waarde van so ‘n begrafnis besef nie, en meen sommige mense bestempel dit as ‘n sogenaamde geldmaak-foefie.

Volgens haar kos so ‘n begrafnis nie veel meer as gewone begrafnisse nie en benadruk dat daar nie nog ‘n begrafnis gehou gaan word wanneer die persoon oorlede is nie. ‘n Verassing of teraardebestelling sal dan plaasvind.

Die kostes begin gewoonlik by R17 000, maar kan meer wees afhangend van die venue en enige bykomende versoeke.

Sonja Smith het met James Kemp gesels oor die lewende begrafnis-konsep.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig