Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Luister: Wat kenners verwag van Staatsrede

9 Februarie 2023

President Cyril Ramaphosa lewer vanaand om 19:00 sy staatsrede in Kaapstad.

Suid-Afrikaners, opposisiepartye en ander organisasies hou hulle asems op om te hoor wat die president veral te sê het oor die kragkrisis. Die verwagting is egter dat Ramaphosa nie stiptelik om 19:00 sal kan begin met die staatsrede nie weens die EFF se dreigemente om dit te ontwrig.

Die party het vroeër gesê dat hulle weier om na hom te luister omdat hy steeds nie “vervolg is vir die diefstal van buitelandse valuta op sy Phala Phala wildsplaas nie.”

Intussen is verskeie paaie rondom die stadsaal sedert Dinsdag ‘n miernes van bedrywighede te midde van oefeninge om voor te berei vir vanaand se staatsrede.

Die Klankkoerant-oggendspan het vanoggend met die politieke ontleder, dr. Oscar van Heerden en ‘n beleggingsekonoom by PSG, Dawie Klopper gesels oor hulle verwagtinge. Luister hieronder na die gesprek.

https://twitter.com/PresidencyZA/status/1620791622094172160

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

494176549_678769244799837_2127636851668020320_n

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

South Africa Scandal Explainer

Phala Phala: Saak tot September uitgestel

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf

Gq_5ZqlXwAA4loq

John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk

Ander Nuus Artikels

0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking
School,Classroom,With,Blackboard
Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling
Gwede2-1
Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik
ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM
Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”
494176549_678769244799837_2127636851668020320_n
Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende