Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Vrystaatse wiskunde onderwyseres die beste in die land

11 Oktober 2023

Baie mense het ‘n vrees vir wiskunde, máár danksy ‘n juffrou van Boshof in die Vrystaat én haar agtergrond in drama kan die leerlinge in haar klas wiskunde beter verstaan. 

Johané Marais, ‘n onderwyseres aan die Boshof Combined School is tydens die Nasionale onderwysdepartement se toekenningsgeleentheid aangewys as die beste wiskunde onderwysers vir graad 7 tot graad 9 leerlinge.

Sy het tydens ‘n onderhoud met James Kemp gesê dat sy haar liefde vir die kunste en wiskunde kombineer omdat kinders altyd skrik as hulle die woord; “wiskunde” hoor. Sy sal dikwels liedjies opmaak om basiese beginsels van wiskunde te verduidelik, en ook speletjies skep.

Volgens Marais is sy ‘n gebore onderwyseres met talle familielede wat onderwysers is. Sy het haar pa, ook ‘n wiskunde onderwyser, as jong kind gehelp om wiskunde vraestelle te merk.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende