Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende

Luister: Vierpotige lede staan buurtwag op grens by

6 Junie 2022

Twee snuffelhonde Duke en Hailey sit pote by vir Afriforum se Musina-buurtwag.

Die buurtwaglede het van Junie tot September 2021 wetstoepassers gehelp om op smokkelgoedere ter waarde van miljoene rand beslag te lê, maar die stryd teen onwettige handel bly ‘n uitdaging en kry nuwe momentum. 

Afriforum het na die uitreik van die dokumentêr Open borders soveel ondersteuning ontvang dat hy besluit het om ‘n nuwe veldtog te begin.

En die veldtog staan bekend as die Grenswag-inisiatief. Die regisseur van die dokumentêr Open borders en bestuurder van Afriforum se veldtogte Jacques Broodryk het met Esté Gross gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Fokus met Anton Meijer

Maandae
19:10 - 20:00

Luister nou

Volgende