Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Luister: Vier reeksmoordenaars van minstens 105 mense in totaal kom nou in aanmerking vir parool

8 Maart 2023

Vier Suid-Afrikaanse reeksmoordenaars – wat gesamentlik meer as 105 mense vermoor het en lewenslange gevangenisstraf uitdien – kom nou in aanmerking vir parool voor die Nasionale Raad vir Korrektiewe Dienste.

Christopher Zikode, bekend as die Donnybrook-reeksmoordenaar, en Stewart Wilken, bekend as Boetie Boer, se parool is reeds drie keer afgekeur, terwyl Cedric Maake en Lazarus Mazingane se paroolaansoeke reeds twee keer verwerp is.

Professor Gérard Labuschagne, bekende ondersoekende forensiese sielkundige en profielsamesteller sê mense moet bekommerd wees oor hierdie vier reeksmoordenaars as hulle geskiedenis en die aard van hulle misdade in ag geneem word.

Volgens hom glo hy nie op hierdie stadium dat reeksmoordenaars gerehabiliteer kan word nie.

Sarina Bosman het in Klankkoerant-middag met prof Labuschagne gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig