Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Luister: Tshwane-metro speaker verander sy deuntjie oor burgemeester

21 Februarie 2023

Die Speaker van die Tshwane-metro Murunwa Makwarela, het weer sy deuntjie verander oor die bedanking van die burgemeester, Randall Williams.

Makwarela sê volgens ‘n regsmening wat hy ingewin het, is Williams se bedanking van 13 Februarie geldig, en is daar dus nie meer ‘n burgemeester of burgemeesterskomitee nie.

Koalisievennote in die metro is ongelukkig met die besluit deur Makwarela, om nie Williams se tweede bedankingsbrief te aanvaar, waarin hy gesê het dat hy eers einde van die maand sal bedank nie.

Makwarela sê hy is bewus daarvan dat daar ‘n moontlike mosie van wantroue wat in hom beplan word.

Anton Meijer het vanoggend met Peter Sutton gesels. Daar is aanvanklik gesê dat hy die waarnemende burgemeester is, maar volgens hom is lede van die metro gistermiddag ingelig dat hulle nie meer deel van die burgemeesterskomitee is nie, en dus is hy net ‘n raadslid.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig