Luister: Time-tydskrif 100 jaar oud


Luister nou

Volgende

Luister: Time-tydskrif 100 jaar oud

3 Maart 2023

Die bekende Amerikaanse tydskrif, Time is vandag 100 jaar oud. 

Die heel eerste Time-tydskrif is op 3 Maart 1923 gepubliseer en die destydse speaker van die Huis van Verteenwoordigers, Joseph G. Cannon het op die voorblad gepryk. 

Ter viering van die spesiale verjaarsdag het Time ‘n peiling gepubliseer waarin mense gevra word om te stem vir wie hulle dink die mees invloedryke mense in die afgelope 100 jaar was. ‘n Baie gewilde afdeling wat die tydskrif ook gereeld gepubliseer het, is die “man van die jaar-toekenning” wat later na die “persoon van die jaar” verander is.

Die eerste man van die jaar was Charles Lindenbergh wat in 1927 aangewys is na sy eerste solo atlantiese vlug. Meer onlangs in 2022 is Oekraïne se president Wolodimir Zelenski aangewys as die persoon van die jaar.

Esté Gross het vroeër vandeesweek met die Bloemfonteinse rubriekskrywer en samesteller van die daaglikse praatjie, Historiese Almanak, op Pretoria FM – Albe Grobbelaar gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Luister: Time-tydskrif 100 jaar oud


Luister nou

Volgende