Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Luister: Talle gestremde diere kry wiele danksy Pretoria-vrou

3 Junie 2024

Vesper on Wheels project – is ‘n organisasie sonder winsbejag en help gestremde diere met mobiliteit.

Hulle vervaardig spesiaal ontwerpte rolstoele en ander prostese en kon tot dusver 38 diere help. Die stigter, Judy Jooste het in 2014 vir Vesper ‘n gestremde worshond aangeneem.

Dit het gelei tot die stigting van Vesper on Wheels.

Sy het al talle honde en katte gehelp om ‘n rolstoel te kry, maar ‘n bok, skaap en haas is ook van haar kliënte.

Die wiele word met behulp van ʼn 3D-drukker gedruk.

Esté Gross het met Jooste gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende