Luister: Sywurms toe nié net ‘n stokperdjie vir kinders nie


Luister nou

Volgende

Luister: Sywurms toe nié net ‘n stokperdjie vir kinders nie

17 April 2023

“Jy sal sekerlik onthou hoe jy as kind ‘n boks vol sywurms gehad het en dikwels ‘n buurman se moerbeiblare gepluk het.”

‘n Hartjie, ster en reghoek wat deur die sywurm gespin is, het dan ook diwkels ‘n boekmerk geword.

Maar het jy geweet dat daar ‘n groot sywurmplaas in Suid-Afrika is, wat nié in ‘n boks bedryf word nie?

Dié sywurmplaas, Africa Silks, is in die hartjie van die laeveld in Mpumalanga geleë. 

Die sywurm is dalk vir sommige mense grillerig, maar dié wit en grys wurm se spinvermoë is alreeds 3000 voor Christus gebruik om materiaalprodukte te maak. Maar deesdae word die outjies ook in ‘n ander bedryf – die mediese bedryf – gebruik.

Die stigter, boer en uitvoerende hoof van Africa Silks, Ronel Swart vertel dat sy ses hektaar se moerbeibome en duisende sywurms bestuur. En sy laat nie toe dat iemand vir haar “‘n storie spin” oor dié boerdery se toekoms in Suid-Afrika nie.

Jake Stols het tydens Klankkoerant Landbou met haar gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

Ander Nuus Artikels

517024440_1301607634868916_5386749225797019254_n
Rowers wou slange vang
donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

Luister: Sywurms toe nié net ‘n stokperdjie vir kinders nie


Luister nou

Volgende