Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Suid-Afrikaanse paramedikus vertel van reddingswerk in Turkye

14 Februarie 2023

Suid-Afrikaanse reddingswerkers het gister ‘n 80-jarige vrou in Turkye van onder die puin bevry, na afloop van verlede week se verwoestende aardbewing wat tot dusver reeds tot die dood van meer as 35000 mense gelei het.

Die woordvoerder van Medi Response, Paul Herbst, sê lede van die Suid-Afrikaanse soek-en-reddingspan het saam met die Omani-span gewerk toe die honde-eenheid ’n oorlewende onder die puin opgespoor het.

Isabel Nienaber, ’n operasionele paramedikus vir die departement van gesondheid in Viljoenskroon in die Vrystaat het met Sarina Bosman gesels oor die hulp wat sy tans saam met ‘n noodreddingspan in Turkye verleen.

wat tans hulp verleen saam met die Suid-Afrikaanse noodreddingspan in Turkye.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende