Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Luister: Skildery uit 1615 kan vir tot R51-miljoen verkoop word

24 Januarie 2023

‘n Skaars olieverf skildery, wat met voëlmis bedek was, is in ‘n skuur in New York in Amerika gevind, en kan volgens kunskenners vir tot R51-miljoen verkoop word.

Volgens die afslaersmaatskappy, Sotheby’s is dié skildery, van ‘n naakte man op ‘n stoel, geskilder deur die Vlaamse skilder, Anthony van Dyck.

Die skildery is waarskynlik tussen 1615 en 1618 geskilder, en was deel van Van Dyck se selfstudie. Die kunshistorikus, Susan Barnes sê dié skildery is verbasend goed bewaar, ondanks die feit dat dit in ‘n verlate skuur was.

Sy sê die skildery van byna 1 meter lank is een van slegs twee skilderye uit Van Dyck se selfstudie, wat gevind is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende