Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Luister: Situasie in Kiëf gespanne, vertel Suid-Afrikaner

1 Maart 2022

‘n Suid-Afrikaner, wat in Kiëf woon, Kobus Olivier sê die situasie in dié hoofstad is gespanne.

Olivier, wat die uitvoerende hoof van die Oekraïnse Krieketfederasie asook ‘n skoolhoof van ‘n private skool is, het vanmiddag aan Klankkoerant gesê dat almal in dié stad hulle asems ophou te midde van ‘n verwagte aanval binne die volgende paar dae – selfs nog vanaand.

Intussen het die Verenigde Nasies (VN) se vlugtelingeagentskap aan die BBC gesê dat meer as 660 000 mense reeds teen Maandagmiddag (28 Februarie) Oekraïne verlaat het in ‘n poging om ‘n veilige hawe te soek.

Die Europese Unie (EU) voorspel egter dat nagenoeg 4-miljoen mense gaan probeer om te vlug nadat Russiese troepe die land op 24 Februarie binnegeval het.

Tans vlug die meeste Oekraïnse landsburgers na Pole, Roemenië, Slowakye, Hongarye en Moldawië. Volgens die BBC lyk dit asof die meeste mense na Pole is, met ongeveer 377 000 wat reeds híér ‘n heenkome soek.

Volgens die Poolse regering verwelkom hy elke dag sowat 50 000 Oekraïnse vlugtelinge.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende