Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Luister: Seeskattejagters beoefen nie net ‘n stokperdjie nie, maak ook strande skoon

8 Desember 2023

Twee skattejagtervriende van die Wes-Kaap wek toenemend opspraak onder die plaaslike inwoners, maar ook onder toeriste en vakansiegangers vir hul stokperdjie.

‘n Ring wat gevind is.

Dewald Spies en Brian de Cruz het al – met hul metaalverklikkers – menigte mense se harte bly gemaak wat waardevolle items in die see of op strande verloor het.

Spies en De Cruz fynkam al vir die afgelope twee dekades strande in die Wes-Kaap, ván Strand tot in Melkbos, vir verlore blinkgoed. Hy sê hulle kry gereeld munte, maar het ook al vreemde projekte soos valstande en ‘n handgranaat gekry.

Spies sê hy het een keer ‘n vrou gehelp om haar ma se trouring op te spoor. Hy sê terwyl hulle skatte ontdek, maak hulle terselfdetyd ook die strande skoon.

Dewald Spies het met Esté Gross oor die twee vriende se unieke stokperdjie gesels.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende