Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Luister: Ruda Landman bring hulde aan oud-kollega

23 Augustus 2023

‘n Voormalige aanbieder van Carte Blanche, Ruda Landman sê haar mede-aanbieder, Derek Watts was altyd uitstekend voorberei en het haar ondersteun tydens regstreekse uitsendings.

Watts is gister (22 Augustus) in die ouderdom van 74 oorlede nadat velkanker verlede jaar by hom gediagnoseer is. Dit het onlangs na sy longe versprei.

Sy naam is sinoniem met ondersoekende joernalistiek, en menige grappies is gemaak oor hoe jy weet jou naweek is verby, wanneer Derek Watts Sondagaande gegroet het op Carte Blanche. Hy het ook verlede jaar sy ligter kant gewys in ‘n Castle Lite advertensie.

Ruda Landman het met Sarina Bosman gesels. Dié twee het sedert die eerste episode van Carte Blanche op 21 Augustus 1988 saam gewerk, totdat Landman die program in 2007 verlaat het.

Foto: 702

https://youtu.be/xTwyq4PA-CY
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9

Die MK-party besoek Kleinfontein

Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)

Pous Franciskus sterf

0001054255_resized_paulmashatile150320231022

Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Ander Nuus Artikels

GpIRgvQWUAAJIpG
DA, EFF se aansoek oor BTW-verhoging vandag aangehoor
Old,And,Young,Person,Holding,Hands.,Elderly,Care,And,Respect,
Maatskaplike dienste “misluk” weens onreëlmatige besteding
Go6hdNIX0AAO0Ry
Herstelwerk by Tembisa-hospitaal sal nie vinnig kan begin nie
WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende